As gemeente stel ons onsself ten doel om tot verheerliking van God te leef deur te
groei in Christus, Sy liefde daadwerklik uit te leef, en om die Goeie Nuus te deel.
Ons bede is dat jy geïnspireer sal word om deel te wees van ’n gemeente wat
geleenthede bied vir Bybel-gebaseerde lering, God-gesentreerde aanbidding en ’n tuiste
skep vir jonk en oud. Welkom by die La Rochelle Familie.
Beleef liefdeGroei in ChristusDeel die Goeie Nuus
“Verbind aan Christus” BELEEF · GROEI · DEEL
Jaartema: Navolging van Christus
Beleef
Ons skep ruimte vir God-gesentreerde aanbidding waar oud en jonk saam in die teenwoordigheid van die Here kan wees.
Groei
Deur Bybel-gebaseerde lering en toerusting word ons gehelp om al hoe meer soos Jesus te leef en te dink.
Deel
Ons leef die liefde van Christus daadwerklik uit en deel die Goeie Nuus met die wêreld rondom ons.
Ons leiers
Ons bedieningspan
Ds. Wouter Olivier
Leraar
Ds. Jana Dickason
Leraar
Dr. Annemarie de Kock-Malan
Leraar
Anton van Zyl
Kommunikasie & Aanbidding
Ons span
Personeel
Die mense agter die skerms wat help om die La Rochelle Familie te dien.